Ek kom agter dat ek deesdae verskriklik nuus-kierig is. Orals waar ek heen gaan, gaan my kamera (die rooigevaar), ‘n pen (Tom) en notaboekie saam – wys jou net, die joernalis binne my wil uit! Ek keer egter nie, dis dan deel van my toekoms! Verbeel jou: ‘n New York Times- of Die Burger-voorbladartikel, geskryfRead More
You are here
Home > Posts tagged "Die Burger"