“Never forget the QA step in any idea” 2017/08/12, Strand (ZA)
Letterkunde
Quote: 2017/06/25
“The death of a Rose, adds beauty to the definition of Life” 2017/06/25, Strand (ZA)
Sintuigloos
Ek staar na die wêreld blind vir die mens se doeninge. Ek luister na die taal van die jong doof vir die sprekers se sê-dinge. Ek volg in die voetspore van helde my bene stompies in die velde. Wat het geword van ons helde? Ons hoor selde van jongmense – sò finominaal en opregRead More