Skip to content
Boeta, L'atwaai!

Boeta, L'atwaai!

Johan Brink in volstoom

Penny for your thoughts...

  • Tuis
  • Die meesterbrein
  • Krabbel
You are here
Home > Die ware “ek”

Die ware “ek”

Te lanklaas!!

By Johan Brink May 02, 2014 0 Comments

Hmmm… Oktober 2013 – Ek dink ek het tè lank laas gepost op my blog. Vandat ek laas iets opgelaai het, het daar al ‘n klomp dinge gebeur, soveel so dat ek nie eers meer alles kan opnoem nie. Ek besluit toe mos nou-die-dag – ‘n winderige, ietwat koel dag – hoekom stap ek nieRead More

Tagged AstronomieChemieFoto oomblikkitesurfersroomysSeestokkiesdraaiWetenskap

Wie? Wat? WAAR?!

By Johan Brink Oct 08, 2013 0 Comments

Ek kom agter dat ek deesdae verskriklik nuus-kierig is. Orals waar ek heen gaan, gaan my kamera (die rooigevaar), ‘n pen (Tom) en notaboekie saam – wys jou net, die joernalis binne my wil uit! Ek keer egter nie, dis dan deel van my toekoms! Verbeel jou: ‘n New York Times- of Die Burger-voorbladartikel, geskryfRead More

Tagged BlogDie BurgerJoernalisJohan BrinkNew York TimesNico HumanToekoms

Opsoek na iets?

Creative Commons License
Boeta L'atwaai! by Johan Brink is licensed under a Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International License.
Johan Brink WordPress Theme : Maggie Lite by 8Degree Themes
Top