Astroarcheology!

I get to be perfectionistic again tomorrow, doing three things I hold close to my heart the most, in one! – Astronomy (all aspects) – Archeology – Documenting Even better: I get to go to my new ‘The-ush…’ café! A Latté & decadent chocolate cake. Ciao for now J

Sintuigloos

Ek staar na die wêreld blind vir die mens se doeninge. Ek luister na die taal van die jong doof vir die sprekers se sê-dinge. Ek volg in die voetspore van helde my bene stompies in die velde.   Wat het geword van ons helde? Ons hoor selde van jongmense – sò finominaal en opregRead More

Tagged